Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Word getel, Rdh Leon van Wyk, Uitvoerende Burgemeester van George Munisipaliteit doen ‘n beroep op inwoners

Rdh Leon van Wyk, Uitvoerende Burgemeester van George Munisipaliteit doen ‘n laaste beroep op die 20% inwoners van die Tuinroete, insluitend George, wat nog nie getel is nie, om vir Sensus 2022 getel te word.