Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

WATERONDERBREKING OP HOOF WATERLYN WAT MIDDEDORP IN UNIONDALE VOED

ń Fout op die hoof waterlyn veroorsaak huidiglik n wateronderbreking in die Middedorp van Uniondale.

Ons is tans besig met herstelwerk en verwag om die diens binne 2 uur te herstel.

Neem asseblief kennis dat Uniondale se watertrok tans herstel word en sal geen water voorsien word aan inwoners nie weens die kort geskatte hersteltyd.

Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak.

*******
PUBLIC NOTICE: WATER PIPE FAILURE ON MAIN WATERLINE FEEDING MIDTOWN UNIONDALE

A pipe failure on the main waterline feeding the Midtown area has occured in Uniondale. We are currently working on repairs and expect to restore service within 2 hours.

Please note, Uniondale’s water truck is undergoing repairs. Unfortunately, no water truck will be deployed from George due to the short estimated time of restoration (ETR).

We apologise for any inconvenience this may cause.