Wateronderbreking in Uniondale
Die Lyonville-gebied in Uniondale ervaar tans ‘n wateronderbreking weens pypbeskadiging. Ons spanne is besig om aan die probleem te werk. Die verwagte hersteltyd is 5 uur.
‘n Watervragmotor sal die geraakte gebied se inwoners van water voorsien tydens die onderbreking.
Ons vra omverskoning vir die ongerief en waardeer u geduld terwyl ons werk om die probleem op te los.
**********
Water outage in Uniondale
The Lyonville area in Uniondale is currently experiencing a water outage due to a pipe failure.
Our teams are busy attending to the matter. The expected Estimated time of repair is is 5 hours.
A water truck will be roaming the affected area to provide residents with water during the outage.
We apologise for the inconvenience and appreciate your patience as we work to resolve the issue.