Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Wateronderbreking in Lyonville, Uniondale

 

Die Lyonville-gebied in Uniondale ervaar tans ‘n wateronderbreking.

Ons spanne is besig om aan die probleem te werk. Die verwagte hersteltyd sal ongeveer 3 to 4 ure neem.

‘n Watertrok sal die geraakte gebied se inwoners van water voorsien tydens die onderbreking.

Ons vra omverskoning vir die ongerief en waardeer u geduld terwyl ons werk om die probleem op te los.

****

Public Notice: Water outage in Lyonville, Uniondale

Issued by George Municipality, 06 February 2025

The Lyonville area in Uniondale is currently experiencing a water outage due to damage to a waterline

Our teams are busy attending to the matter. The expected Estimated time of repair will be 3 to 4 hours.

A water truck will be roaming the affected area to provide residents with water during the outage.

We apologise for the inconvenience.