Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

PUBLIC NOTICE: Implementing service charges for 2021/22 as per our approved Municipal Tariffs

PUBLIC NOTICE: Implementing service charges for 2021/22 as per our approved Municipal Tariffs

Issued George Municipality, 25 May 2022

George Municipality is aware of a number of consumers who have not been billed for all services rendered as per the George Municipal Council approved 2021/2022 tariffs. The Finance Department has proceeded to rectify the monthly billing for all affected clients as from 26 April 2022.

This includes Refuse that is collected from a central spot as arranged with individual owners.
Uniondale, Haarlem, Langvlei, Rondevlei and other rural residential erven are included in these affected areas.

Any enquiries in this regard must please be directed to accounts@george.gov.za. Please provide your Municipal account number and contact details.

*

Publieke Kennisgewing: Implementering van Dienste heffings vir 2021/2022 soos per goedgekeurde Munisipale Tariewe

Uitegereik George Munisipaliteit, 25 Mei 2022

George Munisipaliteit is bewus van ‘n aantal verbruikers wat nie vir alle dienste gefaktureer is, volgens die George Munisipale Raad goedgekeurde 2021/2022 tariewe nie.
Die departement van finansies het voortgegaan om die maandelikse fakturering vir alle geaffekteerde kliënte vanaf 26 April 2022 reg te stel.

Dit sluit vullis in wat op ‘n sentrale punt gestort word soos met individuele eienaars gereël.
Uniondale, Haarlem, Langvlei, Rondevlei en ander landelike residensiële erwe word by hierdie geaffekteerde gebiede ingesluit.

Enige navrae in hierdie verband moet asseblief aan accounts@george.gov.za gerig word. Verskaf asseblief u munisipale rekeningnommer en kontakbesonderhede.