Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned Power Outage: Portion of Denneoord, Dassie Street

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on WEDNESDAY 29 NOVEMBER 2023 FROM 09H00 TO 16H30 to do alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work from being carried out during the abovementioned period; the work will be done on WEDNESDAY 06 DECEMBER 2023 FROM 09H00 TO 16H30

***********************

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:GEDEELTE VAN DENNEOORD, DASSIE STRAAT

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op WOENSDAG 29 NOVEMBER 2023 VANAF 09H00 TOT 16H30 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op WOENSDAG 06 DESEMBER 2023 VANAF 09H00 TOT 16H30