Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned Power Outage: Denneoord

NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY.

THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED: PORTION OF DENNEOORD, STEENBOK STREET & 6TH AVENUE

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on MONDAY 27 NOVEMBER 2023 FROM 09H00 TO 16H30 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed anytime within the notified period.

Should circumstances prevent the work from being carried out during the abovementioned period; the work will be done on
MONDAY 04 DECEMBER 2023 FROM 09H00 TO 16H30

************************

KENNISGEWING VAN DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER.

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD: GEDEELTE VAN DENNEOORD, STEENBOK STRAAT & 6de LAAN

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op MAANDAG 27 NOVEMBER 2023 VANAF 09H00 TOT 16H30 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op MAANDAG 04 DESEMBER 2023 VANAF 09H00 TOT 16H30