Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned Power Outage: A Portion Of George Central

The Following Areas Will Be Affected: A Portion Of George Central*Short, Wellington, Stander, Meyer, Kershout, Vrede And Aspeling Streets.

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on MONDAY 20 MAY 2024 FROM 09H00 TO 15H00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains.

Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on TUESDAY 21 MAY 2024 FROM 09H00 TO 15H00.

*****************

Kennisgewing Van Die Onderbreking Van Die Elektriese Toevoer.

Die Volgende Areas Sal Geraak Word: Gedeelte Van George Sentraal
Short, Wellington, Stander, Meyer, Kershout, Vrede En Aspeling Strate.

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op MAANDAG 20 MEI 2024 VANAF 09H00 TOT 15H00 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak.

Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op DINSDAG 21 MEI 2024 VANAF 09H00 TOT 15H00.