Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned Power Outage – 7 September Modderrivier Line/ Windsor Line

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD: GEDEELTE VAN MODDERIVIER LYN
WINDSOR LYN EN MUSHROOM STOOR

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op WOENSDAG 07 SEPTEMBER 2022 VANAF 09H00 TOT 16H00 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op WOENSDAG 14 SEPTEMBER 2022 VANAF 09H00 TOT 16H00

*****************

THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED:PORTION OF VAN MODDERIVIER LINE
WINDSOR LINE AND MUSHROOM STORE

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on WEDNESDAY 07 SEPTEMBER 2022 FROM 09H00 TO 16H00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on WEDNESDAY 14 SEPTEMBER 2022 FROM 09H00 TO 16H00