Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Land Use Application Notice: Erven 662 and 663, George

LAND USE APPLICATION ADVERTISEMENT
GEORGE MUNICIPALITY

PROPOSED CONSOLIDATION, AMENDMENT OF CONDITION, SUBDIVISION, DEPARTURE AND APPROVAL OF HI-LANDS CONSTITUTION OF ERVEN 662 & 663, DAVIDSON ROAD, GEORGE, GEORGE MUNICIPALITY AND DIVISION

Notice is hereby given in terms of Section 48 (2)(a) of the George Land Use Planning By-Law, 2015 that the undermentioned application has been received on Erven 662 & 663, Davidson Road, George by the George Local Municipality, Directorate: Planning and Development.

Any objection(s) and/or comment(s) with full reasons therefore and how their interests are affected, should be lodged in writing via e-mail to the responsible Administrative Officer Primrose Nako (pnako@george.gov.za) or, if no email facility is available, via SMS to the cellphone number of the said Official (only provided on request) and/or to the applicant, in terms of Section 50 of the George Land Use Planning By-Law, 2015, on/ or before 13 December 2021 quoting the application erf number, your property description, physical address and full contact details (email and telephone) of the person or body submitting the objection/ comment, without which the Municipality/applicant cannot correspond with said person/body.

Enquiries or requests for more information on the application may be directed to the Town Planning Department on Telephone: 044 801 9477 or e-mail to the responsible Administrative Officer: Primrose Nako (pnako@george.gov.za) or the Applicant (details below). The application will also be available, on the Municipal Website https://www.george.gov.za/george-documents/land-use-applications/land-use-submissions/ for 30 days. Any comments/objection received after the above-mentioned closing date may be disregarded.

Property Description: Erven 663 & 662, Davidson Road, George
Applicant Details: DELPLAN Consulting: Tel. 044 873 4566 / planning@delplan.co.za on behalf of J Mackenzie.

Nature of Application:
• Consolidation in terms of Section 15(2)(e) of the Land Use Planning By-Law for George Municipality, 2015 of Erf 662 and Erf 663 into one portion (Portion A).
• Amendment of condition in terms of Section 15 (2) (h) of condition 1. To allow for 7 Group housing units in lieu of 6 units.
• Subdivision in terms of Section 15(2)(d) of the Land Use Planning By-Law for George Municipality, 2015 of portion A into the following:
o Portion 1 (542m²)
o Portion 2 (541 m²)
o Portion 3 (586 m²)
o Portion 4 (728 m²)
o Portion 5 (654 m²)
o Portion 6 (1017 m²)
o Portion 7 (562 m²)
o Remainder (891m²)

•Departure in terms of Section 15(2)(b) of the Land Use Planning By-Law for George Municipality, 2015 for the relaxation of the following building lines:
o Northern rear building line of Portion 4 from 3m to 0.24 for the existing garage.
o Eastern side building line of Portion 5 from 3m to 1.25m for the existing outbuilding.
o Eastern side building line of Portion 6 from 3m to 1.05m for the existing outbuilding.
o Eastern side building line of Portion 6 from 3m to 0m for the existing garage and carport.
o Eastern side building line of Portion 7 from 3m to 2.09m for the existing house.
o Southern street building line of Portion 7 from 5m to 4.61m for the existing house.
• Approval of Hi-Lands Constitution in terms of Section 15(2)(l), of the Land Use Planning By-Law for George Municipality, 2015.

Reference Number: 2081532

GRONDGEBRUIK AANSOEK ADVERTENSIE
GEORGE MUNISIPALITEIT

VOORGESTELDE KONSOLIDASIE, WYSIGING VAN VOORWAARDE, ONDERVERDELING, AFWYKING EN GOEDKEURING VAN HI-LANDS KONSTITUSIE VAN ERWE 662 & 663, DAVIDSONWEG, GEORGE, GEORGE MUNISIPALITEIT EN AFDELING

Kragtens Artikel 48 (2)(a) van die George Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruiksbeplanning, 2015 word hiermee kennis gegee dat die onderstaande aansoek ontvang is op Erwe 662 & 663, Davidsonweg, George deur die George Plaaslike Munisipaliteit, Direktoraat Beplanning en Ontwikkeling.

Enige besware en/of kommentare, insluitend die volledige redes daarvoor en `n verduideliking van hoe die persoon se belange geraak word deur die aansoek, moet skriftelike ingedien word per e-pos by die relevante Administratiewe Beampte Primrose Nako (pnako@george.gov.za), of as geen e-pos fasiliteit beskikbaar is nie, per SMS na die selfoon nommer van genoemde Amptenaar (slegs beskikbaar op versoek) en / of by die applikant, in terme van Artikel 50 van die George Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruiksbeplanning, 2015 op / of voor 13 Desember 2021 met verwysing na die eiendomsbeskrywing relevant tot die aansoek, eiendomsbeskrywing en fisiese adres en volledige kontak besonderhede (e-pos adres en telefoon nommer) van die persoon of liggaam wat die beswaar/kommentaar indien, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon/liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar ingedien het nie.

Navrae of verdere inligting ten opsigte van die aansoek kan gerig word aan die Stadsbeplannings Departement by Telefoon: 044 801 9477 of deur `n e-pos te rig aan die verantwoordelike Administratiewe Beampte Primrose Nako (pnako@george.gov.za), of deur die applikant te kontak (kontak besonderhede onderaan). Die aansoek sal ook beskikbaar wees op die Munisipale webtuiste https://www.george.gov.za/george-documents/land-use-applications/land-use-submissions/ vir 30 dae. Enige kommentare/ besware wat na die voorgemelde sluitings datum ontvang word, mag moontlik nie in ag geneem word nie.

Eiendomsbeskrywing: Erwe 662 & 663, Davidsonweg, George
Besonderhede van Applikant: DELPLAN Consulting: 044 873 4566 / planning@delplan.co.za namens J Mackenzie.
Aard van aansoek:
• Konsolidasie ingevolge Artikel 15(2)(e) van die Grondgebruikbeplanningsverordening vir George Munisipaliteit, 2015 van Erwe 662 en 663 om een gedeelte te vorm (Gedeelte A).
• Wysiging van voorwaarde ingevolge Artikel 15 (2) (h) van voorwaarde 1. Om voorsiening te maak vir 7 Groepbehuisingseenhede in plaas van 6 eenhede.

• Onderverdeling ingevolge Artikel 15(2)(d) van die Verordening op Grondgebruikbeplanning vir George Munisipaliteit, 2015 van gedeelte A in die volgende gedeeltes:
o Gedeelte 1 (542m²)
o Gedeelte 2 (541 m²)
o Gedeelte 3 (586 m²)
o Gedeelte 4 (728 m²)
o Gedeelte 5 (654 m²)
o Gedeelte 6 (1017 m²)
o Gedeelte 7 (562 m²)
o Restant (891m²)
• Afwyking ingevolge Artikel 15(2)(b) van die Verordening op Grondgebruikbeplanning vir George Munisipaliteit, 2015 vir die verslapping van die volgende boulyne:
o Noordelike agterste boulyn van Gedeelte 4 vanaf 3m na 0.24 vir die bestaande motorhuis.
o Oostelike syboulyn van Gedeelte 5 vanaf 3m na 1.25m vir die bestaande buitegebou.
o Oostelike syboulyn van Gedeelte 6 vanaf 3m na 1.05m vir die bestaande buitegebou.
o Oostelike syboulyn van Gedeelte 6 vanaf 3m na 0m vir die bestaande motorhuis en motorafdak.
o Oostelike syboulyn van Gedeelte 7 vanaf 3m na 2.09m vir die bestaande huis.
o Suidelike straatboulyn van Gedeelte 7 vanaf 5m na 4.61m vir die bestaande huis.
• Goedkeuring van Hi-Lands Konstitusie ingevolge Artikel 15(2)(l), van die Verordening op Grondgebruikbeplanning vir George Munisipaliteit, 2015.

Verwysingsnommer: 2081532