Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Kennisgewing Van Onderhoudwerk

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:
Uniondale dorpsgebied

KENNIS geskied hiermee dat daar onderhoudswerk gedurende 1-3 OKTOBER 2024 VANAF 07H00 TOT 16H00 by die Uniondale Watersuiweringsaanleg se besinktenke gedoen gaan word. Watertrokke sal beskikbaar wees indien nodig. Die publiek word versoek om water spaarsaam te gebruik.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op 8-10 OCTOBER 2024 VANAF 07H00 TOT 16H00.