Emergency power outage: Portion of Camphersdrift (Moodie Street)
NOTIFICATION OF THE EMERGENCY INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY
THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED:
PORTION OF CAMPHERSDRIFT
MOODIE STREET
NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on WEDNESDAY 09 OCTOBER 2024 FROM 09H00 TO 16H30 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.
Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on WEDNSDAY 16 OCTOBER 2024 FROM 09H00 TO 16H30.
KENNISGEWING VAN DIE NOOD ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER
DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:
GEDEELTE VAN CAMPHERSDRIFT
MOODIE STRAAT.
KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op WOENSDAG 09 OKTOBER 2024 VANAF 09H00 TOT 16H30 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.
Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op WOENSDAG 16 OKTOBER 2024 VANAF 09H00 TOT 16H30.