Conville and Uniondale swimming pools open
Please be advised that both the Conville and Uniondale Swimming Pools is open for the public. Conville Swimming pool is officially open from Tuesday, 11 March 2025.
We encourage all visitors to adhere to the facilities rules and regulations to ensure a safe and enjoyable experience for everyone.
*OPENBARE KENNISGEWING: CONVILLE- EN UNIONDALE-SWEMBADDENS OOP*
_Uitgereik deur George Munisipaliteit 10 Maart 2025_
Neem asseblief kennis dat beide die Conville- en Uniondale-swembaddens oop is vir die publiek. Conville swembad is amptelik vanaf Dinsdag, 11 Maart 2025 oop vir die publiek.
Ons moedig alle besoekers aan om die fasiliteite se reëls en regulasies na te kom om ‘n veilige en aangename ervaring vir almal te verseker.