Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Application for removal of restrictive condition of titel, subdivision and departure (Building Line): Remainder of

LAND USE APPLICATION ADVERTISEMENT

 GEORGE MUNICIPALITY

APPLICATION FOR REMOVAL OF RESTRICTIVE CONDITION OF TITLE, SUBDIVISION AND DEPARTURE (BUILDING LINE): REMAINDER OF ERF 72 HOEKWIL
(Eastern side of Duiwe Rivier Street, central area of Hoekwil

Notice is hereby given in terms of Section 45 of the George Land Use Planning By-Law, 2015 that the under mentioned application has been received on the Remainder of Erf 72 Hoekwil by the George Municipality, Directorate: Planning and Development.

Any objection(s) and/or comment(s) with full reasons therefore and how their interests are affected, should be lodged in writing via email to the responsible Administrative Officer (Primrose Nako – pnako@george.gov.za) or if no email facility is available, via SMS to the cellphone number of the said Officail (only provided on request) and/or to the applicant, in terms of Section 50 of the George Land Use Planning By-Law, 2015, on or before 15 December 2021, quoting the application erf number, your property description, physical address and full contact details (email and telephone) of the person or body submitting the objection/comment, without which the Municipality/applicant cannot correspond with the said person/body.

Enquiries or requests for more information on the application may be directed to the Town Planning Department on Telephone: 044 801 9416 or emailed the responsible Administrative Officer (Primrose Nako – pnako@george.gov.za) or the applicant (details below). The application will also be available, on the Municipal Website (https://www.george.gov.za/george-documents/land-use-applications/land-use-submissions) for 30 days.  Any comments received after the aforementioned closing date may be disregarded.

Property Description
Remainder of Erf 72 Hoekwil, eastern side of Duiwe Rivier Street, central area of Hoekwil.

Applicant
Jan Vrolijk Town Planner / Stadsbeplanner, 082 464 7871 or 044 873 3011, janvrolijk@vodamail.co.za,

Municipal reference number – 2076360

Nature of application

  • Application is made in terms of section 15(2)(f) of the Land Use Planning By-law for George Municipality, 2015 for the removal of condition D.(b) from Deed of Transfer No T10799/2020, being the title deed of the Remainder of Erf 72 Hoekwil.
  • Application is made in terms of section 15(2)(d) of the Land Use By-law for George Municipality, 2015 for the subdivision of the Remainder of Erf 72 Hoekwil into 3 portions: Portion 1 (± 2 000m²), Portion 2 ( ± 2 489m²) and a Remainder (±3 809m²)
  • Application is made in terms of Section 15(2)(b) of the Land Use Planning By-law for George Municipality, 2015 for a departure for the relaxation of the eastern lateral boundary building line on the proposed Remainder from 10.0 meters to 5.0 meters in order to legalize the existing second dwelling unit on the proposed Remainder.

 

GRONDGEBRUIK AANSOEK ADVERTENSIE
MUNISIPALITEIT GEORGE

AANSOEK OM OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITELVOORWAARDE, ONDERVERDELING EN AFWYKING (BOULYN): RESTANT VAN ERF 72 HOEKWIL
(Oostekant van Duiwe Rivierstraat in die sentrale gedeelte van Hoekwil)

Kragtens Artikel 45 van die George Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruiksbeplanning, 2015 word hiermee kennis gegee dat die onderstaande aansoek ontvang is op die Restant van Erf 72 Hoekwil deur die George Plaaslike Munisipaliteit, Direktoraat Beplanning en Ontwikkeling.

Enige besware en/of kommentare, insluitend die volledige redes daarvoor en ‘n verduideliking van hoe die persoon se belange geraak word deur die aansoek, moet skriftelik ingedien word per e-pos by die relevante Administratiewe Beampte (Primrose Nako – pnako@george.gov.za), of as geen e-pos fasiliteit beskikbaar is nie, per SMS na die selfoon nommer van die genoemde Amptenaar (slegs beskikbaar op versoek) en/of by die applikant,  in terme van Artikel 50 van die George Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruiksbeplanning, 2015 op/of voor 15 Desember 2021 met verwysing na die eiendomsbeskrywing relevant tot die aansoek, eiendomsbeskrywing en fisiese adres en volledige kontak besonderhede (e-pos adres en telefoon nommer) van die persoon of liggaam wat die beswaar/kommentaar indien, waarsonder die Munisipaliteit nie kan korrespondeer met die persoon/liggaam wat die beswaar(e) en/of kommentaar ingedien het nie.

Navrae of verdere inligting ten opsigte van die aansoek kan gerig word aan die Stadsbeplannings Departement by Telefoon: 044 801 9416 of deur ‘n e-pos te rig aan die verantwoordelike Administratiewe Beampte (Primrose Nako – pnako@george.gov.za) of deur die applikant te kontak (kontak besonderhede onderaan). Die aansoek sal ook beskikbaar wees op die Munisipale webtuiste (https://www.george.gov.za/george-documents/land-use-applications/land-use-submissions) vir 30 dae. Enige kommentaar wat na die voorgemelde sluitingsdatum ontvang word, mag moontlik nie in ag geneem word nie.

Eiendomsbeskrywing
Restant van Erf 72 Hoekwil, Oostekant van Duiwe Rivierstraat in die sentrale gedeelte van Hoekwil

Aansoeker
Jan Vrolijk Town Planner / Stadsbeplanner, 082 464 7871 of 044 873 3011, janvrolijk@vodamail.co.za

Munisipale verwysingsnommer – 2076360

Aard van aansoek

  • Aansoek word in terme van artikel 15(2)(f) van die Verordening op Grondgebruikbeplanning vir George Munisipaliteit, 2015 gedoen vir die opheffing van voorwaarde D.(b) uit Titelakte No T10799/2020, synde die titelakte van die Restant van Erf 72 Hoekwil.
  • Aansoek word in terme van artikel 15(2)(d) van die Verordening op Grondgebruikbeplanning vir George Munisipaliteit, 2015 gedoen vir die onderverdeling van die Restant van Erf 72 Hoekwil in 3 gedeeltes: Gedeelte 1(±2 000m²), Gedeelte 2 (±2 489m²) en ‘n Restant (±3 809m²).
  • Aansoek word in terme van Artikel 15(2)(b) van die Verordening op Grondgebruikbeplanning vir George Munisipaliteit, 2015 gedoen vir ‘n afwyking vir die verslapping van die oostelike sygrensboulyn op die voorgestelde Restant vanaf 10.0 meter na 5.0 meter ten einde ‘n bestaande tweede wooneenheid op die voorgestelde Restant te akkommodeer.