Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned Power Outage: Heather Park

NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY.
THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED: A PORTION OF HEATHER PARK, FIR ROAD AND YSTERHOUT STR

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on SATURDAY 11 MAY 2024 FROM 08H30 TO 16H30 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on SATURDAY 18 MAY 2024 FROM 08H30 TO 16H30
__________________________

KENNISGEWING VAN DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER.
DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD: GEDEELTE VAN HEATHER PARK FIR WEG EN YSTERHOUT STR

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op SATERDAG 11 MEI 2024 VANAF 08H30 TOT 16H30 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op SATERDAG 18 MEI 2024 VANAF 08H30 TOT 16H30