Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

George Munisipaliteit vier Vryheidsdag

George Munisipaliteit vier Vryheidsdag

Uitvoerende Onderburgemeester van George, Rdl. Raybin Figland, Portefeuljeraadslid van Gemeenskapsontwikkeling, Rdl. Brendon Adams, nog raadslede, amptenare van die Gemeenskapsontwikkelingafdeling, asook lede van die LGBTQIA-gemeenskap, het Dinsdagmiddag 26 April ‘n demonstrasie voor George-stadsaal gehou ter viering van Vryheidsdag. Die inisiatief was ter bewusmaking van die vryheid en menseregte vir alle lede van die samelewing.