Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Openbare kennisgewing: Uniondale en Haarlem -dienslewering onderbreek as gevolg van staking

George Munisipaliteit, 23 Junie 2021

Die publiek word aangeraai dat vullisverwydering en ander dienslewering vandag in Uniondale and Haarlem onderbreek sal wees, as gevolg van staking (onwettig) wat deur SAMWU-lede onderneem word. Ons vra om verskoning vir die ongerief en sal later vandag opdaterings verskaf.