Water Supply Issue in Uniondale
PUBLIC NOTICE: Water Supply Issue in Uniondale
Issued by George Municipality, 17 February 2025 @07:18
Municipal teams are attending to a water supply issue in Uniondale.
💧 Impact: Some areas may experience low water pressure or water shortages.
🚰 Request: Residents are urged to use water sparingly while repairs are underway.
We appreciate your cooperation and will provide updates as the situation develops.
*
OPENBARE KENNISGEWING: Watervoorsieningskwessie in Uniondale
Uitgereik deur George Munisipaliteit, 17 Februarie 2025 @07:18
Munisipale spanne gee aandag aan ‘n watervoorsieningkwessie in Uniondale.
💧 Impak: Sommige gebiede kan lae waterdruk of watertekorte ervaar.
🚰 Versoek: Inwoners word versoek om water spaarsamig te gebruik terwyl herstelwerk aan die gang is.
Ons waardeer u samewerking en sal opdaterings verskaf soos die situasie ontwikkel