Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

OPENBARE KENNISGEWING: WATERKWALITEIT HERINNERING – HAARLEM-GEBIED

George Munisipaliteit wil graag inwoners van die Haarlem-gemeenskap herinner dat die probleem met die bruingekleurde water steeds aangespreek word. Pogings word aangewend om die situasie so vinnig as moontlik op te los.

‘n Watertenk sal steeds deur die betrokke area beweeg om skoon water aan inwoners te voorsien.

Vir veiligheid, moet inwoners asseblief voortgaan om die water te kook voordat dit verbruik word. Water kan steeds vir alle ander nie-drinkbare doeleindes gebruik word.

Ons bedank u vir u volgehoue geduld terwyl ons werk om die waterkwaliteit te herstel.

*********
WATER QUALITY REMINDER – HAARLEM AREA

George Municipality would like to remind residents of the Haarlem area that the brown-colored water issue is still being addressed. Efforts are underway to resolve the situation as quickly as possible.

A water truck continues to circulate throughout the affected area, providing clean water for residents.

For safety, please continue to boil water before consumption. Water can still be used for all other non-consumption purposes.

We thank you for your continued patience and understanding as we work to restore water quality.