Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

George Munisipaliteit nie betrokke by verspreiding van kospakkies in Uniondale

George Munisipaliteit is in kennis gestel van individue in Uniondale wat lyste opstel van inwoners wat glo in aanmerking kom om vleispakkies te ontvang. Ons wil dit duidelik stel dat hierdie inisiatief op geen manier met George Munisipaliteit geassosieer word nie. Geen sulke pakkies sal versprei word nie.

Vir verdere navrae of verduideliking, kontak asseblief ons amptelike kantore by 044 752 1024.