Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

OPENBARE KENNISGEWING: Uniondale Munisipale Kantore Foutiewe telefoonlyn

OPENBARE KENNISGEWING: Uniondale Munisipale Kantore Foutiewe telefoonlyn
Uitgereik George Munisipaliteit, 8 Julie 2024

Neem asseblief kennis dat ons Uniondale-kantore tans tegniese probleme ondervind met inkomende telefoonoproepe. Die probleem is aangemeld en word aangespreek.

Gebruik asseblief die volgende SLEGS WHATSAPP-nommer (084 501 0168) tussen die ure van 7:45 – 16:30 tot verdere kennisgewing.