Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned power outage: portion of Herold’s Bay – Break Water Bay

Planned power outage: portion of Herold’s Bay – Break Water Bay
 
NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY.
 
THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED:
 
PORTION OF HEROLD’S BAY
BREAK WATER BAY
 
NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on MONDAY 23 OCTOBER 2023 FROM 09H00 TO 18H00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.
 
Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on TUESDAY 24 OCTOBER 2023 FROM 09H00 TO 18H00.
 
KENNISGEWING VAN DIE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER.
 
DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:
 
GEDEELTE VAN HEROLDSBAAI
BREAK WATER BAY
 
KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op MAANDAG 23 OKTOBER 2023 VANAF 09H00 TOT 18H00 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.
 
Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op DINSDAG 24 OKTOBER 2023 VANAF 09H00 TOT 18H00.