Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Planned Power Outage: MODDERRIVIER LINE

KENNISGEWING VAN DIE ONDERBREKING
VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOER.

DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD: MODDERRIVIER LYN

KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op DINSDAG 26 SEPTEMBER 2023 VANAF 09H00 TOT 16H00 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.

Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op WOENSDAG 27 SEPTEMBER 2023 VANAF 09H00 TOT 16H00

********************************

NOTIFICATION OF THE INTERRUPTION
OF THE ELECTRICITY SUPPLY.

THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED: MODDERRIVIER LINE

NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on TUESDAY 26 SEPTEMBER 2023 FROM 09H00 TO 16H00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.

Should circumstances prevent the work from being carried out during the abovementioned period; the work will be done on
WEDNESDAY 27 SEPTEMBER 2023 FROM 09H00 TO 16H00