PLANNED INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY: PORTION OF HEATHERLANDS
PLANNED INTERRUPTION OF THE ELECTRICITY SUPPLY: PORTION OF HEATHERLANDS
THE FOLLOWING AREAS WILL BE AFFECTED:
PORTION OF HEATHERLANDS
KOLLEGE & PLANTATION ROAD
NOTICE is hereby given that the electricity supply will be interrupted on SUNDAY, 23 JULY 2023 FROM 09:00 TO 16:00 for the purpose of doing alterations to the electrical mains. Consumers are warned to treat the installation as being live for the full duration as the supply may be resumed at any time within the notified period.
Should circumstances prevent the work being carried out during the abovementioned period; the work will be done on SUNDAY, 30 JULY 2023 FROM 09:00 TO 16:00.
***
BEPLANDE ONDERBREKING VAN DIE ELEKTRIESE TOEVOE: GEDEELTE VAN HEATHERLANDS
DIE VOLGENDE AREAS SAL GERAAK WORD:
GEDEELTE VAN HEATHERLANDS
KOLLEGE & PLANTASIE WEG
KENNISGEWING geskied hiermee dat die elektriese toevoer onderbreek sal word op SONDAG, 23 JULIE 2023 VANAF 09:00 TOT 16:00 met die doel om veranderings aan elektriese hoofleidings te maak. Klante word gewaarsku om die installasie as lewendig te beskou vir die volle periode aangesien die toevoer enige tyd gedurende die periode aangeskakel mag word.
Sou omstandighede verhoed dat die werk gedoen kan word gedurende bogenoemde periode, sal die werk gedoen word op SONDAG, 30 JULIE 2023 VANAF 09:00 TOT 16:00.