Skip to content Skip to left sidebar Skip to right sidebar Skip to footer

Wyk 5 terugvoervergadering gekanselleer

PUBLIEKE TERUGVOERVERGADERING: WYK 5
Geliewe kennis te neem dat die publieke terugvoervergadering vir wyk 5, geskeduleer vir 12 Oktober 2022, gekanselleer is.
M SIMMERS
WYKSRAADSLID: WYK 5

 

PUBLIC FEEDBACK MEETING: WARD 5
Please note that the public feedback meeting for Ward 5, scheduled for 12 October 2022, has been cancelled.
M SIMMERS
WARD COUNCILLOR: WARD 5